Super Sensational Sunday

Na ‘n lang gewag was dit weer tyd om Harties aan te pak. Vroeg Vrydag middag pak ek en Voete die bakkie want die groot blou dam roep en so is ons oppad Kommandonek toe te Hartbeespoortdam. Ons vertrek vroeg Saterdag oggend dam toe en ek let op na die bakkie se termometer en gou-gou […]

Super Saturday met die Suid Kaap Koning

Ek het onlangs besluit om deel te neem aan ‘n Pro Mania by Hartebeeskuil. Met die loting word pen 2 aan my geallokeer. Met die aanvang van die kompetisie sak daar ‘n bui reën uit en dit het geduur tot na 12:00. Maar ek is dankbaar vir die reën want HBK staan op 4%. Weens […]

Uitdagende naweek langs Vaaldam

Ek het die naweek my warm huis verruil vir een van die mees uitdagendste naweke langs Vaaldam. Die oewer was lank reeds geboek vir ’n dubbel Pro Mania wat ek by die alombekende Jackie Leonard sou aanbied en daar was geen omdraai kans om eerder tuis te bly nie. Met twee uiteenlopende dae se weersvoorspelling, […]

Overnighter at Inanda

This past weekend myself and a couple of my friends decided to head down to Inanda Dam in Durban for an overnight session. With the dam being very weedy close in I knew I needed a rod to enable me to get high enough over the reeds if I wanted to stand a chance of […]

Riaan Murray se Pro Mania, Moolmans, Vaaldam

Super Cast en Sensation hengelaar, Juliet Welman, het op Saterdag 7 Augustus aan Riaan Murray se Pro Mania deelgeneem wat hy aangebied het te Moolmans, Vaaldam.Die oggend met ons aankoms by die oewer was dit effens koud en het ek so klein vuurtjie aangesteek in die bola wat darem gehelp het om die hande redelik […]