Pro Mania te Jackie Leonard, Vaaldam

Dit voel soos eeue sedert ek laas ‘n Pro Mania kompetisie in die Vaaldam gehengel het en die opgewondenheid is duidelik sigbaar by my. Hengel oor die algemeen in die binneland is baie stadig die tyd van die jaar, daarom moet die oewer en beter weersomstandighede (indien moontlik) sorvuldig gekies word om sukses te behaal. […]