Biggest Carp Challenge by Die Nyl

Ek hengel die jaarlikse Biggest Carp Challenge by Die Nyl en hier is die resultaat… Swim 1 teen die damwal word aan my toegeken vir die 3 dae en ek begin Vrydag middag my goed opslaan. Ek sien dat die water baie vuil is en hoor by die bestuur van die dam dat die dam […]