Robert maal Moolies

Super Cast en Sensation Hengelaar, Robert Breedt, hengel twee Saterdae na mekaar Pro Mania te Vaaldam, Moolmans oewer. Hierdie oewer is geleë regoorkant Leeuplaas. Weens die koue fronte wat in en uit beweeg oor die land, het dit ‘n groot uitwerking op die metabolisme van die vis en verander hulle wei-patrone van dag tot dag. […]