Maandlikse Klubkompetisie

Nadat ek die Saterdag deelgeneem het aan ons maandlikse klubkompetisie, het ek dit goed gedink om die Sondag ’n Pro Mania aan te bied by Leeuplaas. Afgesien die Saterdag ’n moeilike uitdagende dag was, het die vis beter uitgekom regs van die droë boom en het ek dus besluit om ons nege penne op dié […]

Riaan Murray se Pro Mania, Moolmans, Vaaldam

Super Cast en Sensation hengelaar, Juliet Welman, het op Saterdag 7 Augustus aan Riaan Murray se Pro Mania deelgeneem wat hy aangebied het te Moolmans, Vaaldam.Die oggend met ons aankoms by die oewer was dit effens koud en het ek so klein vuurtjie aangesteek in die bola wat darem gehelp het om die hande redelik […]